Free Advertising Online
Advertise your Business
Math-Tutor
South Africa - Faerie Glen
Maths extra class for grades 4 - 7 in English and Afrikaans.
Wiskunde ekstra klas vir graad 4 - 7 in Afrikaans en Engels.
Qualified Mathematics Teacher.
Gekwalifiseerde Wiskunde Onderwyseres

I connect with the children on their level. Each child is different and needs a different strategy. That is where math extra class helps a kid that is struggling. Elke leerder is anders. Ek komunikeer met hulle op hulle valk, in manier wat hulle sal verstaan. Dit is waar die ekstr klas baie help, om vir daardie leerder die unieke aandag te gee wat hy of sy nodig het.


What type of teaching do you do?

I currently teach mathematics for grade 6 learners. I am trained in the new CAPS curriculum as well as the previous curriculum. Ek gee tans wiskunde vir graad 6 leerders. Ek is opgelei om die nuwe CAPS kurikulum aan te bied sowels as die vorige kurikulum.

Did you study, if so what?

Yes I did study. I have a BCom degree as well as a LLB degree./ after that i worked as an attorney and then did my PGCE. Ek het n BCom graad verwerf, sowels as n LLB graad. Daarna het ek as prokureur gwerk en toe my PGCE gedoen. Ek is nou n gewkwalifiseerde ondersyeres.

Do you offer any other help to your students?

I give them extra attention after school. I have an extra session once a week. I also have these math extra classes I provide to learners form other schools. Ek bied een keer n week n ekstra klas aan vir my leerders by die skool. EK bied ook die ander wiskunde klasse aan vir leerders van ander skole.

What teaching strategies do you make use of?

I connect with the children on their level. Each child is different and needs a different strategy. That is where math extra class helps a kid that is struggling. Elke leerder is anders. Ek komunikeer met hulle op hulle valk, in manier wat hulle sal verstaan. Dit is waar die ekstr klas baie help, om vir daardie leerder die unieke aandag te gee wat hy of sy nodig het.

What is your history in the industry?

Ive taught at 2 schools. I love teaching, it is my calling. I love working with children. They brighten up my day. Ek het al by 2 skole skool gegee. Ek is mal oor onderwys. Ek is mal daaroor om met kinders t werk. Hulle maak n mens se dag beter. Ek kan nie dat ek enige iets anders sal wil doen nie.



Recommend Ad:
Like this Page:
Contact Person:
Telephone Nr:
0825622454
Email Address:
karen@math-tutor.co.za
Ad Category:
Advertising Stats:
Province:
Website Address:
Report this Ad:
  
My Products / Services
No Products / Services listed
Business Owner's Profile
No Profile Saved

Ad Comments / Contact Us
Post a Comment
Email Address

No Ad Comments Found
www.Boostasite.com "Free Advertising Online"