Free Advertising Online
Advertise your Business
Inligting oor Visvang Plekke in Suid Afrika
South Africa - All of South Africa
www.VisvangPlekke.co.za

Besoek die Visvang Plekke webwerf en kry Gratis inligting oor Visvang Plekke in Suid Afrika.

Ons het kontak inligting vir damme en oorde, Wat Werk Waar inligting deur aas vervaardigers van meer as 130 damme en oorde in Suid Afrika en nog baie meer!

Met meer as 30 Vaaldam oorde en 30 Vaalrivier oorde, bied ons beide die kompeterende en naweek hengelaar waardevolle inligting om die volgende hengel sessie (of kompetisie) meer genotvol te maak!

Besoek die Visvang Plekke webwerf vandag nog.

www.VisvangPlekke.co.za

What kind of fishing boats do you use?

Of dit nou konvensionele oewer hengel, boot of kus hengel is, kom vra jou vraag op ons facebook groep. facebook.com/VisvangPlekke

Can you give any good tips for aspiring fisherman

Vir die naweek hengelaar, kom kyk watter aas word deur aas vervaardigers aanbeveel in die Wat Werk Waar afdeling van die Visvang Plekke webwerf. Vir maklike en vinnige toegang, gaan na WatWerkWaar.co.za

What equipment is needed to fish?

Jy het nie altyd die duurste toerusting nodig om suksesvol te wees in hengel nie! Kom deel in die kennis van ervare hengelaars, leer by die bestes op ons facebook groep. Hengelaars deel graag hul inligting.

What is your target market?

Visvang Plekke het verskeie teiken markte:

Die naweek of Novice hengelaar:

Kry inligting oor nuwe hengel plekke, Wat Werk Waar inligting oor hierdie damme / oorde en kontak details van hengel winkels waar jy jou viskas kan vol maak.

Die kompeterende hengelaar:

Kry Wat Werk Waar inligting oor meer as 130 damme en oorde (insluitend die Vaaldam en Vaalrivier), laai ons gratis Log Boek af en begin jou eie databasis van wat werk waar.

Vir die hengel winkel eienaar:

Ons kan jou advertensie onder baie hengelaars se oƫ kry. Visvang Plekke het verskeie advertensie opsies, kontak ons deur die webwerf om meer inligting te kry.

What is your production process?

Visvang Plekke gee jou die geleentheid om 24 uur, 7 dae per week inligting te kry oor jou teling hengel plek. Die inligting word voortdurend opdateer. Die Visvang Plekke Webwerf is ook Mobile Friendly , dus kan jy gemaklik al die inligting op jou selfoon bekom!



Recommend Ad:
Like this Page:
Contact Person:
Telephone Nr:
Email Address:
info@visvangplekke.co.za
Ad Category:
Advertising Stats:
Province:
Website Address:
Report this Ad:
  
My Products / Services
No Products / Services listed
Business Owner's Profile
No Profile Saved

Ad Comments / Contact Us
Post a Comment
Email Address

Message
Goeie dag!
Ons wil visvang op ons wildsplaas inbring , maar soek na inligting oor bakteriƫ en micro organismes wat van vis af kom wat skadelik of doodelik kan wees vir die wild op die plaas. As enige iemand dalk kontak besonderhede kan gee , dat ons meer kan ytvind , of as iemand dalk kan help voor more die 18 de Desember , sal dit wardeur word!
Dankie.

Nico
Hi daar sien nou die post dalk bietjie laat maar jy kan my kontak ivm die vrae wat jy voor antwoorde soek.Ek doen ook populasie beheer vir die suid afrikaanse karp vereniging en het baie inligting om te deel my kontak no is 0827391646
Message
goeie dag
ek wil graag weet hoe om by zonderwater dam uit te kom en watter aas gebruik word en kontak nommers en ook of n mens kan oorslaap is dit veilig by die dam

Visvang Plekke
Baie dankie vir die navraag.

Hier is n skakel met al die kontak inligting vir ZonderWater dam op die Visvang Plekke webwerf. Daar is ook terugvoer deur hengelaars oor die aas wat by die dam gewerk het.

visvangplekke.com swater?pid=54&sid=795:zonderwater-dam

Jy is ook baie welkom om op ons faceboek groep in te skakel:

www.facebook.com VisvangPlekke

Stywe Lyne!
Message
Ons soek plek om vis te gaan vang en te gaan kamp of selfsorg eenhede by bronkhorstspruit. Kan jul asb help dankie

Visvang Plekke
Baie dankie vir die navraag.

Besoek asb ons faceboek groep by www.facebook.com visvangplekke, daar is baie hengelaars wat met eersthandse kennis kan help!

Hier is ook n skakel wat kontak inlgting verskaf van oorde om Bronkhorstspruit dam:

www.visvangplekke.co.za index.php damme?pid=54&sid=76:bronkhorstspruit-dam

Groete
www.Boostasite.com "Free Advertising Online"