Free Advertising Online
Advertise your Business
Akribos Boekhou Dienste
South Africa - Bloemfontein
Akribos Boekhou Dienste - Is jy moedeloos oor jou klein besigheid se boekhouding en/of lone en salarisse, maar jy wil nie iemand daarvoor in diens neem nie? Wonder jy soms of die persoon agter die rekenaar jou boeke reg doen en of alles deur die boeke gaan? Wil jy graag ‘n maklike boekhou sisteem vir jou klein besigheid van die grond af kry, maar weet nie waar om te begin?

Ek is hier om jou te help.

Ek bied die volgende dienste aan klein besighede:
Boekhouding op Quickbooks of Pastel vir klein besighede tot proefbalans.
Nasien van klein besighede se boekhouding op Quickbooks, Pastel of Excel.
Vermoed jy ongeruimthede in jou boekhouding? Kontrolering van verkope syfers ens.
Hulp met die opstel van ‘n boekhou sisteem op Quickbooks, Pastel of Excel.
Lone en Salarisse



Recommend Ad:
Like this Page:
Contact Person:
Telephone Nr:
0844089206
Email Address:
ebeth.marais@gmail.com
Ad Category:
Advertising Stats:
Province:
Website Address:
Report this Ad:
  
My Products / Services
No Products / Services listed
Business Owner's Profile
No Profile Saved

Ad Comments / Contact Us
Post a Comment
Email Address

No Ad Comments Found
www.Boostasite.com "Free Advertising Online"